Cifra de Nege Lewens - Nádine
Veja os acordes de Nege Lewens, de Nádine, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Nádine →
Primeiro acorde: Gadd9 14 acordes identificados
BPM: 83
{Chords}
Gadd9 320203}
D/F# 2x0232}
Cadd9 x32030}
Intro
G Gadd9 G
G Gadd9 G
D/F# Dsus4 D/F#
D/F# Dsus4 D/F#
Em Esus4 Em
Em Esus4 Em
C Cadd9 C
[Verso 1]
G Gadd9 G
Ek kook nie meer vir twee,
G Gadd9 G
Die ander glas staan leeg,
D/F# Dsus4 D/F#
Gehoor jy't aanbeweeg,
D/F# Dsus4 D/F#
Dit maak my binne seer,
G Gadd9 G
Die aande kouer nou,
G Gadd9 G
Die kussing ruik na jou,
C Cadd9 C
Gebreek wat ons gebou het.
[Pré-Refrão]
D Em
Die laaste van my krag is weg,
Ek's moeg en seer na die geveg,
Wat jy gedoen het was nie reg.
[Refrão]
My nege lewens het jy almal weggeneem,
Die seerste van hul almal was die laaste een,
Dit staan daar uitgegrawe in my graf se steen,
Ek gaan in vrede heen,
Eh eeeh.
[Verso 2]
G Gadd9 G
Ek skur die briewe op,
G Gadd9 G
Probeer di trane stop,
D/F# Dsus4 D/F#
Kry jou nie uit my kop,
D/F# Dsus4 D/F#
Ek hou die deur nog dop.
[Pré-Refrão]
Am7 Em
Die laaste van my krag is weg,
Ek's moeg en seer na die geveg,
Wat jy gedoen het was nie reg.
[Refrão]
My nege lewens het jy almal weggeneem,
Die seerste van hul almal was die laaste een,
Want ek het nie net tydelik my hart geleen,
Ek't hom gegee vir jou . . ..
[Refrão]
My nege lewens het jy almal weggeneem,
Onthou nog al die trane na die laaste een,
Dit staan daar uitgegrawe in my graf se steen,
Ek gaan in vrede heen,
Em Esus4 Em Em
Eeeh,
C D G
Hmm . . .
[Pré-Refrão]
Am/C D
Die laaste van my krag is weg,
Em D/F#
Ek's moeg en seer na die geveg,
G/B C D
[Refrão]
My nege lewens het jy almal weggeneem,
Die seerste van hul almal was die laaste een,
Want ek het nie net tydelik my hart geleen,
Ek't hom gegee vir jou . . ..
Outro
D/F# G Gadd9 Gadd11 G
Onthou nog al die trane na die laaste een,
Dit staan daar uitgegrawe in my graf se steen,
Ek gaan in vrede heen,
Em Esus4
Eeeh,
C G