Cifra interativa
Coenie de Villiers

Namakwaland

Coenie de Villiers

Sobre:

Dificuldade: fácil | Estilo: folk / world (afrikaans) | Sentimento: nostálgica, tranquila | Ocasião: violão, viagem, show | Tags: folk, world, afrikaans, africano, violao, facil, coenie de villiers

Publicidade
Publicidade
Intro C G Am C F C D G verse 1 C G En as die jaargety kom draai Am Em En die reënwind oor my randjies waai F A Laat die warrelwind ‘n laaste keer D G Sy nukke oor my lyf probeer verse 2 C G En roer die reën die droë loop Am Em Dan breek my hart se kleure oop F A En knoop ek gou my blommejas D G Van Kamieskroon tot Kommagas [Refrão] C Em Am Em Namakwaland se veld hou nuwejaar F C D G Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar C Em Am G ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang F Em D G kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak verse 3 C G Ek sprei my kelkiewynkaros Am Em Waar die horison die more los F A En iewers staan ‘n kokerboom D G Kniediep in die geel en droom [Refrão] C Em Am Em Namakwaland se veld hou nuwejaar F C D G Kom kyk hoe hotnotsriel ‘n vygie daar C Em Am G ‘n Blyplek, vryplek, Nababiep my ghantang F Em D G kom proe hoe soet ‘n ghoukom hier kan smaak G C Hier kan smaak Outro C G Am C F C D G
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora