CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

N Vrou Wil Dit Hoor - Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de N Vrou Wil Dit Hoor - Bobby van Jaarsveld

Veja os acordes de N Vrou Wil Dit Hoor, de Bobby van Jaarsveld, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bobby van Jaarsveld →

Primeiro acorde: E 7 acordes identificados
Afinação: E A D G B ETecla: C#Capotraste:
2nd traste
Intro
G D Em C *D ×1
 
G
Praat sag, vermy harde woorde
D
Bly lief want jy't haar belowe
Em
Wees sterk want sy het jou nodig
C G
Wees vir haar lig, bly leer om te vergewe
D
Bly glo daar's goed in die lewe
Em C
Bly hoop want sy verwag dit van jou
G
Sy wil raak aan jou hart, sy wil vat aan jou siel
D
Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel
Em C
Sy wil weet wat jou pla, wat's jou heel diepste vrae
G D
Moenie stil bly want 'n vrou wil dit hoor
G
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
D
Sy wil glo sy's die vuur wat nog steeds in jou woed
Em
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
C
Maak net seker dat jy haar nooit verloor
G
Want 'n vrou wil dit hoor
G
Sien raak waarna sy strewe
D
En as haar moed haar begewe
Em
Wees daar en se vir haar dat sy kan
C
Wys haar die groter plan
G
Se meer dit wat haar opbou
D
Se weer dit waarvan sy hou
Em C
Kyk mooi na haar want sy's lief vir jou
G
Sy wil raak aan jou hart
D
Sy wil vat aan jou siel
Em
Sy wil als met jou deel, sorg dat jy haar nie verniel
C
Sy wil weet wat jou pla, wat's jou heel diepste vrae
G D
Moenie stil bly want 'n vrou wil dit hoor
 
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
G
Sy wil glo sy's die vuur wat nog steeds in jou woed
C
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
G
Maak net seker dat jy haar nooit verloor
D Em
Want 'n vrou wil dit hoor
 
Elke hartklop, elke asem,
C
'N Vrou wil dit hoor
 
Em C D
Maak net seker dat jy haar nooit verloor
G
Want 'n vrou wil dit hooor
G
'N vrou wil dit hoor

🎸 Continue tocando

Bobby van Jaarsveld
Acordes usados nesta música