Cifra de N Laatste Keer - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de N Laatste Keer, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: G 7 acordes identificados
BPM: 148
Intro
G C G G
G C G G
[Verso 1]
Ons het gister nog gepraat oor môre,
En oor alles wat ons nog wou doen,
Ek hoor nog jou stem wat lag,
Ek hoor nog jou woorde,
Maar wat ek voel is die seer.
[Verso 2]
Hulle sê jy weet nooit wat jy het nie,
Tot die dag wanneer jy dit verloor,
Ek voel nog jou lyf langs my,
Ek voel nog jou hande,
En ek wens ek kon weer.
[Refrão]
Net vir 'n laaste keer,
Jou styf teen my hart hou,
En vir 'n laaste keer,
My arms om joune vou,
As ek net weer kon sê,
En as jy dit net weer kon hoor,
Eks lief vir jou,
Bitter baie lief vir jou,
Vir 'n laaste keer.
[Verso 3]
Ek sien jou in die lig van die volmaan,
En elke ster wat aan die hemel hang,
Dis waar ek jou naby my voel,
Ek mis jou net meer,
En ek wens ek kon weer.
[Refrão]
Net vir 'n laaste keer,
Jou styf teen my hart hou,
En vir 'n laaste keer,
My arms om joune vou,
As ek net weer kon sê,
En as jy dit net weer kon hoor,
Eks lief vir jou,
Bitter baie lief vir jou,
Vir 'n laaste keer.
Interlude
C G G
Ooh-ooh-ooh-ooh-oooh,
C G
Ooh-ooh-ooh-ooh-ooh.
Outro
n Laaste keer,
As ek net weer kon sê,
En as jy dit net weer kon hoor,
Eks lief vir jou,
Bitter baie lief vir jou,
Vir 'n laaste keer.
Oh-oh-oh-oh-oh,
Vir 'n laaste keer.