Cifra de My Engel - Die Melktert Kommissie
Veja os acordes de My Engel, de Die Melktert Kommissie, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Die Melktert Kommissie →
Primeiro acorde: Bm 4 acordes identificados
Intro: Bm G D A (2x)
Bm G D A
Jy stuur vir my jou boodskappe saam met die wind
En ek sien jou glimlag daagliks in elke verlore straatkind
En dan pos jy 'n reenwolk om saam met my te treur
In koeverte van verlange en seels gedruk in ink van seer
Koor:
Want jys my engel
Kom kuier by my vanaand
My engel
Wat tussen 'n duisend liggies baljaar
Agter branders waar die son min skyn
En die mense altyd so jaag
My engel
Kom raak rustig hier langs my lyf vanaand
In jou ou voetspore in jou ou land
Volg ek die kronkelpad van ons vriendskapsjare
En alles wat jy my geleer het
Al die woorde wat ons deel
Moes ek vasklou aan 'n bondel liefde
Om die pyn mee weg te streel
Koor:
Oor 'n bottomless koppie koffie
Moes ek my bottomless liefde aan jou verklaar
Met die woorde van 'n spyskaart
Moes ek vir jou vaarwel