Aprenda a tocar My Eks de Dans Dans Lisa com cifra completa, acordes destacados e visual otimizado para celular.

D G D
Eks opgewonde dat ek jou kan leer ken
G D
Eks vreesbevange dat ek jou hart mag wen X2
Bm G A
Die feit dat jy net met my wil praat sê vir my daar’s 'n kans
 
Bm A G
Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe
Bm D G
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Bm D G
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het)
 
en nie met jou gepraat nie
Bm D G
en ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef)
Bm A G
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
Bm D G
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
 
(Selfde as eerse vers)
 
Kan iemand my dalk net verduidelik hoe om by haar te laat uit te kom
en dit te kan raak
Want ek weet ek sal haar kan laat lag vir altyd en ewig
Kan jy my leer om myself te wees en sal jy my aanvaar nes ek is
 
Bm A G
Want my oë doen die praatwerk want ek val oor my lippe
Bm D G
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Bm D G
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het (sou ek spyt gewees het)
 
en nie met jou gepraat nie
Bm D G
en ek sou myself nooit kon vergeef (sou myself nooit kon vergeef)
Bm A G
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe
Bm D G
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Bm D G
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
 
Bm D G
Dans dans jou arms om my gevou
Bm D G
dit voel veilig ek hou van jou (x3)
 
Bm D G
Verewig en altyd sou ek spyt gewees het
 
en nie met jou gepraat nie
Bm D G
en ek sou myself nooit kon vergeef
Bm D G
Want my oë doen die praat werk want ek val oor my lippe (sou ek spyt gewees het)
Bm D G
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef)
Bm D G
As jy maar net geweet het wat ek wou sê (sou myself nooit kon vergeef)
Bm D G
As ek maar net geweet het wat ek wou sê (sal jy my ooit kan vergeef)
Bm D G
As ons maar net geweet het wat ons wil hê
Publicidade
Ver acordes usados nesta cifra

Como tocar My Eks

Use os controles acima para mudar o tom e ajustar o tamanho do texto. Acompanhe os acordes destacados enquanto ouve a música e pratique cada trecho devagar antes de tocar no andamento original.

Qual é o acorde inicial?

O primeiro acorde identificado é D. Você pode subir ou descer o tom sem sair da página.

Posso tocar no violão, guitarra ou teclado?

Sim. A sequência de acordes pode ser usada no violão, guitarra e teclado. Adapte as posições ao seu instrumento e nível.

Próximas cifras de Dans Dans Lisa

Publicidade