Cifra de Mis Jou Tjom - Radioraps
Veja os acordes de Mis Jou Tjom, de Radioraps, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Radioraps →
Primeiro acorde: E 7 acordes identificados
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
[Verse 1]
G D Em
Ek sit so met iets koud in my hand
terwyl die bosveldhout brand
en ek wonder
G D Em
Hoe groot die eerste party gaan wees
al die gelag en die gees
klink bedonerd
[Chorus]
C D
Al wat ek wil doen is lag en braai
G C
My pelle bel en se kom maak n draai
en bring net dop en vleis...
ek het ys
[Verse 2]
G D Em
As ek so na die as sit en staar
en die vleis is al gaar
sit en dink ek
Hoe baie ek my vriende nou mis
selfs die wat my soms afpis
en my siel uittrek
[Chorus]
C D
Ek wil net deesdae met my pelle hang
G C
ons kan gaan jag of dalk n vissie vang
ons moet by mekaar uitkom
mis jou tjom
[Bridge]
G D Em D C G D
G D Em D C G D
[Chorus]
C D
Ek an nie wag vir daardie eerste braai
G C
dop en tjops en jokes en volkieslaai
Ons moet by mekaar uitkom
mis jou tjom
[Verse 3]
G D Em
Ek hoop ons maak gougou n plan
ek en jy en die span
vir daai braaitjie
G D Em
dan kan ons lekker stories uitruil
dronk verdriet kry en huil
ons is maatjies
[Chorus]
C D
ek mis die kakpraat sessies by die kroeg
G C
youtube musiek sing tot die more vroeg
ons moet by mekaar uitkom
mis jou tjom....