Cifra de Mhn - Mooiste Mamma - Misc Originals
Veja os acordes de Mhn, de Mooiste Mamma - Misc Originals, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Mooiste Mamma - Misc Originals →
Primeiro acorde: Cadd9 6 acordes identificados
Intro:
Cadd9 G D Dsus G/B
Cadd9 G D Dsus Em
[Verso 1]
Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld
Ons Is Lief Vir Jou My Vrou.
Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld
Mein SCHATZI, Mag-Jy-Dit Altyd Onthou
[Refrão]
n Moederhart, so rein en so vry,
n skat uit die hemel wat altyd sal bly.
'n skuiling Vir Ons Dogterjies,
Prys Die Here, Ons Sou Nooit Beter Kon Kies.
[Verso 2]
Jy Is die Mooiste Mamma, Met N Hart Van Goud,
Jy Lê Jou Liefde Vir Ons Neer.
Jy Is die Mooiste Mamma, Mag Die Here Jou Seën,
En Vir Dit Sal-Ons Jou Altyd Eer
[Refrão]
n Moederhart, so rein en so vry,
n skat uit die hemel wat altyd sal bly.
'n skuiling Vir Ons Dogterjies,
Prys Die Here, Ons Sou Nooit Beter Kon Kies.
Outro:
Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld
Ons Is Lief Vir Jou My Vrou.
Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld
Mein SCHATZI, Mag-Jy-Dit Altyd Onthou