Cifra de Met My God - Onbeskaamd
Veja os acordes de Met My God, de Onbeskaamd, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Onbeskaamd →
Primeiro acorde: E 6 acordes identificados
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
[Verse 1]
Dis Sy krag nie myne nie, Dis Sy mag nie myne nie
E B
Hy is sterk wanneer ek nie sterk is nie
E A
Hy maak my voete stewig staan op al die plekke waar ek gaan
E B
Dis Sy krag wat my sterk maak waar ek gaan
[Chorus]
Met my God loop ek n bende storm, spring ek oor n muur
Met my God word al my vyande uitoorle elke uur
Met my God aan my kant is daar hoop vir elke dag

[Bridge]
E A
Soos n ribbok sal ek staan, Op plekke wat onveilig lyk
En oral waar ek gaan wil ek net in Sy rigting kyk

Met my God
Met my God