Cifra de Meisie Van My Drome - Peter Robert Marais
Veja os acordes de Meisie Van My Drome, de Peter Robert Marais, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Peter Robert Marais →
Primeiro acorde: Em 4 acordes identificados
[Intro ]
| Em | G | % | Em |
| Em | C | % | D |
[Verso 1]
N.C. G D
Ek stap alleen deur bos en rand hier
Oor vlaktes van Nama sand
My skoene vol stof, my drome in my hand,
Hier deur die vlaktes so wyd en kaal
Die son skroei stadig die dag se verhaal
[Refrão]
Meisie van my drome, hoor jy my roep?
Die wind dra my stem oor berge en klowe so diep
Kom na my, kom na my, staan my sy
Sodat ons, ons lewens aan mekaar kan wei
[Verso 2]
G
Die maan vertel van liefde wat wag
Elke treë bring jou nader aan my
Elke asem fluister jy's die een vir my
[Refrão]
Meisie van my drome, hoor jy my roep?
Die wind dra my stem oor berge en klowe so diep
Kom na my, kom na my, staan my sy
Sodat ons, ons lewens aan mekaar kan wei
[Ponte]
C D G
Elke blom wat bloei is 'n nuwe beloftes se kind.
Die reën sal kom, die liefde sal groei.
Jy en ek 'n storie wat niemand kan keer nie.
[Refrão]
N.C.
Meisie van my drome, hoor jy my roep?
Die wind dra my stem oor berge en klowe so diep
Kom na my, kom na my, staan my sy
Sodat ons, ons lewens aan mekaar kan wei
Instrumental
| G | % |
| D | % | % | % |
| G | % | % | % |
| C | % | D | G |
Outro
Meisie van my drome, hoor jy my roep?
Kom na my kom na my, kom staan aan my sy