Cifra interativa
C

Maak Toe Jou Oë

Cordelia (South Africa)

Sobre:

Dificuldade: media | Estilo: popular | Sentimento: romantica | Ocasião: violao, repertorio | Tags: folk, afrikaans, romantica, suave, medio

Publicidade
Publicidade
Intro E E A E A E E [Verso 1] E A E Dis vir liefde wat ek veg ek weet ek doen nooit alles reg nie, C#m E A E Die een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou, E A E Liefde kom nie net nie daars n doel met my en jou, C#m G#m A E Een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou. [Refrão] E A E Maak toe jou oë en hoor net my stem, A E E Wat ek wil doen is om jou hart te wen, E A E Maak toe jou oë en glo as ek sê, A E E Jys meer as alles wat my hart wil hê. [Verso 2] E A E Ons albei is hardkoppig ons albei praat te veel, C#m G#m A E Een ding wat ek weet is ek wil my lewe met jou deel, E A E Jy los nie liefde net nie jy baklei met als in jou, G#m A E Een ding wat ek weet is ek is baie lief vir jou. [Refrão] E A E Maak toe jou oë en hoor net my stem, A E E Wat ek wil doen is om jou hart te wen, E A E Maak toe jou oë en glo as ek sê, A E E Jys meer as alles wat my hart wil hê. [Ponte] C#m A G#m C#m A E Maak toe jou oë en hoor net my stem, (Hoor jy my stem), C#m A G#m C#m A B7 Maak toe jou oë en hoor net my stem, (Hoor jy my stem). E A E Maak toe jou oë en hoor net my stem, C#m G#m A E Wat ek wil doen is om jou hart te wen. Outro F# F# Maak toe jou oë en hoor net my stem, F# C# F# Wat ek wil doen is om jou hart te wen, F# F# Maak toe jou oë en glo as ek sê, F# C# F# Jys meer as alles wat my hart wil hê. F# F# Maak toe jou oë en hoor net my stem, F# C# F# Wat ek wil doen is om jou hart te wen, F# C# F# Wat ek wil doen is om jou hart te wen.
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora