Cifra de Maak Dit Los - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Maak Dit Los, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: G 4 acordes identificados
Intro:
G D D
Waars dit lekker, hiers dit lekker, maak dit los,
D G
[Verso 1]
Kom klim in die kar ons ry tot waar ons kan,
D D
Kap n regs tot in 17de laan,
Waar die jol is, waar dit vol is,
Kom dans met my kom vat my vir n draai,
Musiek in die rooi vir n moviese lawaai,
Dis die plek die, hmm, los my net hier.
[Pré-Refrão]
A
Voel jy die vlamme, voel jy die vuur,
G A
Dinge raak al hoe warmer hier.
[Refrão]
Is jy al los, los, los,
Hy gaan ons bos, bos, bos,
Sê my waars dit lekker, hey hey,
Waars dit lekker, hiers dit lekker,
Ons gaan mal, mal, mal,
Sê vir my jy sal, sal, sal,
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere,
Maak dit los.
Interlude:
D G A G D A
[Verso 2]
D D
Wie gee om ons maak net wat ons wil,
D D
Niemand hoor nie so raas maar as jy wil,
Waars die party, hey, hiers die party.
[Pré-Refrão]
A
Voel jy die vlamme, voel jy die vuur,
G A
Dinge raak al hoe warmer hier.
[Refrão]
Is jy al los, los, los,
Hy gaan ons bos, bos, bos,
Sê my waars dit lekker, hey hey,
Waars dit lekker, hiers dit lekker,
Ons gaan mal, mal, mal,
Sê vir my jy sal, sal, sal,
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere,
Maak dit los.
Interlude:
D G A G D A
[Refrão]
Is jy al los, los, los,
Hy gaan ons bos, bos, bos,
Sê my waars dit lekker,
Waars dit lekker, hiers dit lekker,
Ons gaan mal, mal, mal,
Sê vir my jy sal, sal, sal,
Kom ons gaan tekere, ons gaan tekere, ons voel vere,
Maak dit los.
Outro:
D G A G D A
Maak dit los.