Cifra interativa
G

Lig Op Jou Oë

Gillaume & René Worship

Sobre:

Tags: reservado

Publicidade
Publicidade
[Verso 1] Am Daars n Koning wat regeer F Hys ewig en onwankelbaar C As Hy praat bewe die aarde G Sy almag en Sy waarde is onmeetbaar [Verso 2] Am Hys n vesting in die storm F n Toevlug as die berge om ons val C Elke wapen wat gemaak word G Sal breek onder die almag van Sy hand Koor C F Lig op jou oë, kom kyk en sien Am Die God van die Leërskare G Hy heers oor die aarde C Wees stil en weet, F Hy is jou God Am Hy is hoog verhewe C Hy regeer verewig [Verso 3] Am Daars n Koning wat regeer F Die soom van Sy kleed vul die tempel C Ons leier in oorwinning G Dis Hyself wat voor ons uit sal gaan [Verso 4] Am Al lyk alles uit beheer F Is Hy steeds op die troon van genade C Koninkryke wankel G maar dié wat op die Rots is sal bly staan Outro F Am G Hy wat hoër as die berge is F Am G Hy wat bo al die storms heers F Am G Hy wat sterker as die sterkste winde is F Am G Ek kyk op, ek kyk op na U
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora