Cifra interativa
Liewe Lewe
♥
Sobre:
Dificuldade: facil | Estilo: folk / balada africâner | Sentimento: nostalgica, emotiva, calma | Ocasião: recital, café, ambiente íntimo | Tags: africaner, folk, balada, violao, facil, emotiva, intimista, nostalgica
Ingrid Jonker (OIS), era uma poetisa sul-africana. Embora escrevesse em Afrikaans, os seus poemas foram amplamente traduzidos para outras
línguas. This is a list of Afrikaans-language films. For a more comprehensive list see Category:Afrikaans-language films
A
Hey, liewe lewe
E
as jy dink jy kan my onder kry
F#m
kom ek vertel jou net n storie van my
D
Hmmmm... Ek gee nie sommer op nie
A
En hey, liewe lewe
E
As jy dink jy kan my keer
F#m
More staan ek op, probeer ek weer
D
Hmmmm... Ek sal nie sommer stop nie
A
Want ek is sterker as wat jy dink
E
My glasie van geduld is vol geskink
F#m
En ek i harder as die donderweer
D
More staan ek op probeer ek weer
A
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
E
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
F#m
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
D
Hey hey...
A
Hey, liewe lewe
E
as jy dink jy kan my onder kry
F#m
kom ek vertel jou net n storie van my
D
Hmmmm... Ek gee nie sommer op nie
A
En hey, liewe lewe
E
Jy moet weet dat ek nie stop
F#m
En as ek stop dan kyk ek op
D
My krag kom van bo, jy sal my nie glo
A
Maar ek is sterker as wat jy dink
E
My glasie van geduld is vol geskink
F#m
En ek i harder as die donderweer
D
More staan ek op probeer ek weer
A
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
E
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
F#m
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
D
Hey hey...
A
Liewe lewe ek is reg vir jou
E
Gee my nog n klippie om te kou
F#m
Op my kniee val en hom vertrou
D
Liewe lewe, Ek is reg vir jou
A E F#m D
A
Want ek is sterker as wat jy dink
E
My glasie van geduld is vol geskink
F#m
En ek i harder as die donderweer
D
More staan ek op probeer ek weer
A
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
E
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
F#m
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
D
Hey hey...
A
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
E
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
F#m
Hey hey... Liewe lewe, liewe lewe
D
Hey hey... Liewe lewe ek is reg vir jou.
ESCOLHA OS ACORDES:
|
Cifras em alta
As músicas que o Mundo está tocando agora
-
1
Your Loves Like
Sabrina Carpenter
-
2
Just Awake
Fear, and Loathing in Las Vegas
-
3
Minha Estrela
Flávio Venturini
-
4
Fast Jabroni
Surfer Blood
-
5
El Viajero Del Tiempo
Lori Meyers
-
6
A Cruz E O Paraíso
Aline Lana
-
7
Morro Da Simplicidade
Neguinho da Beija-Flor
-
8
Edge Of A Thunderstorm
Cassadee Pope
-
9
The Bed Song
Amanda Palmer
-
10
Holy Fire
Steve Gilmour
-
11
Garra Corinthiana
Branca Di Neve
-
12
Mente Cheia
Versalle
-
13
Medley 95 Anos Assembléia De Deus
Assembleia…
-
14
Eu Quero Ver Gol
O Rappa
-
15
Quando Jesus Estendeu A Sua Mão
Igreja…
-
16
This Is The Time
Terry MacAlmon
-
17
Orar
Samuel Mariano
-
18
Love Is A Ball
Trick Pony
- 19 C Puerto Seguro Como si Fuera
- 20 E Um Trem De Saudade Elionardo Fernandes