Cifra de Lemoene - Appel
Veja os acordes de Lemoene, de Appel, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Appel →
Primeiro acorde: E 8 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste: Sem capotraste
Appel - Lemoene
Fct
Geniet hom Maters
EDIT:
[
Chords:
Ignoreer asseblief die chords gewys deur die website self, ek weet nie hoekom gee dit
sulke vreemde variasies van die chords nie. Ek beveel dus aan om die volgende te
gebruik.
Hulle is baie makliker en klink baie beter.
Snare: EADGBe
C/E - x32013
C6/F - xx3213
G - 320033
]
[Intro]
C/E
Daar's 'n nuwe boer op die dorp
Sy dra haar khaki rokkies kort
Sy ry 'n F250 opgeroeste Ford
C/E
Sy ken van trekker ry
En in die kroeg baklei
En ek wens ek kon die geheim
Van haar boerdery kry
[Chorus]
En ons skree
Wys my jou lemoene
Of jou boer pampoene
Ek wil so graag aan dit voel
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
[Verse]
Ons het twee bottels kaf gedraf
Die spioene het nuwe krag
Die honde het beginne blaf
Soos in die lang gras lê en wag
Handeviervoet tot by die stoor
Toe Japie hoor hoe haal sy oor
Toe ek weer sien staan sy reg voor my
Met 'n haelgeweer gerig op my
[Chorus]
En ons skree
Wys my jou lemoene
Of jou boer pampoene
Ek wil so graag aan dit voel
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
[Interlude]
C/E
Okay Sally jy het nou vir ons gevang
Ons is nou op heterdaad betrap
Maar kan ons nie maar 'n plan maak dat ons tog jou lemoene sien nie?...
Iets vir iets ons jou ons pere wys,
Dan wys jy ons jou lemoene
[Chorus]
Wys my jou lemoene
Of jou boer pampoene
Ek wil so graag aan dit voel
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
[Outro]
En ons skree
Wys my jou lemoene
Of jou boer pampoene
Ek wil so graag aan dit voel
Of jou kaalgat perskes
Of dit die moeite werd is
Ek sal dit definitief moet proe
Ek sal dit definitief moet proe
Ek sal dit definitief moet proe
...Lekker, lamoene en 'n pegetjies