Cifra de Lei My Here - Misc Praise Songs
Veja os acordes de Lei My Here, de Misc Praise Songs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Misc Praise Songs →
Primeiro acorde: E 8 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: GCapotraste: Sem capotraste
Liedjie naam: Lei My Here Koortjie
Hiedie weergawe is gekry op youtube
wat gepubliseer is deur koortjies.co.za
hier is die video as u will saam speel:
https://www.youtube.com/watch?v=Afjl4kWClM0
[Chorus]
G G7 C
Lei my, Here lei my, Here lei my
C D
Lei my na die waters
waar daar rus is
soos ‘n boom geplant by die waterstrome
wat die vrugte gee van Jesus op die regte tyd.
[Chorus]
G G7 C
Lei my, Here lei my, Here lei my
C D
Lei my na die waters
waar daar rus is
soos ‘n boom geplant by die waterstrome
wat die vrugte gee van Jesus op die regte tyd.