Cifra de Krapmerke - Zaan Sonnekus
Veja os acordes de Krapmerke, de Zaan Sonnekus, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Zaan Sonnekus →
Primeiro acorde: E 14 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
BPM: 164
Released: 15 Oct 2021
Album: Zonneblom
Capo: No
[Intro]
F
F Csus4 C Bb Dm7
F Csus4 C Bb Dm7
[Verse 1]
F Csus4 Bb
Jy’t ‘n patroon in my kop nagelaat, toe jy,
F Csus4 Bb
In die reën gedans,
F Csus4 Bb
En dit vorm lyne op ‘n kaalvoet pad, wat jou,
F Csus4 Bb
Soos ‘n kind sou kom haal
[Pre-Chorus]
En daar is wonde,
In jou hart,
Want jy’t jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad.
[Chorus]
En dalk is daar ‘n deel van jou,
In my longe wat my nou nog aan die lewe hou,
En dalk is jy hier in my bloed,
Al die lyne op die pad, is krapmerke in my boek.
Dit is,
Dit is,
Dit is krapmerke,
Dit is krapmerke in my boek.
[Verse 2]
F Csus4 Bb
Jy het grootgeword met my aan jou kant,
En daar is merke op jou hand,
F Csus4 Bb
Jy moet self hierdie antwoorde raai,
Soos die mense om jou val.
[Pre-Chorus]
En daar is wonde,
In jou hart,
Want jy’t jou skoolskoene verloor in die lyne op die pad.
[Chorus]
En dalk is daar ‘n deel van jou,
In my longe wat my nou nog aan die lewe hou,
En dalk is jy hier in my bloed,
Al die lyne op die pad, is krapmerke in my boek.
Dit is,
Dit is,
Dit is krapmerke,
Dit is krapmerke in my boek.
[Bridge]
En herken jy nog my stem,
As hy met jou praat,
Na al die haat,
En kon jy ooit jou vrede kry in Sy hand,
Aan die anderkant.
[Chorus]
En dalk is daar ‘n deel van jou,
In my longe wat my nou nog aan die lewe hou,
En dalk is jy hier in my bloed,
Al die lyne op die pad, is krapmerke in my boek.
Dit is,
Dit is,
Dit is krapmerke,
Dit is krapmerke in my boek.
[Outro]
Dit is,
Dit is,
Dit is krapmerke,
Dit is krapmerke in my boek,
Am
Dit is.