CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Koue Voete En Warm Liefde - Bok Van Blerk

Bok Van Blerk
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Koue Voete En Warm Liefde - Bok Van Blerk

Veja os acordes de Koue Voete En Warm Liefde, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →

Primeiro acorde: D 3 acordes identificados
verse 1
D
Hey Willemiena kan jou voete dans
D Bm G D
Ek onthou nog toe jy met engele kon praat, laat in die aand
D
Hey Willemiena is jou wereld blou
D Bm G D
Ek onthou nog hoe ek alles kon blameer op jou, my grootste fout.
 
[Refrão]
G
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
D
op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
G
Met jou koue voete langs my warm lyf
D
ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.
Bm G D
Maar koue voete maak warm liefde
Bm G D
Met jou koue lyfie hier langs my.
 
verse 2
D
Hey willemiena hoor jy soek nou werk
Bm G D
Jy verkoop koeksisters by die kerk, ek weet, dis die moeite werd.
D
Se my willemiena dink jy ons sou werk
Bm G D
Of is jou wil net te sterk vir my, ons kon stry.
 
[Refrão]
G
Ek onthou nog hoe jy die komberse steel
D
op ‘n wintersnag ja dit was te veel vir my, vir my.
G
Met jou koue voete langs my warm lyf
D
ons kon die huis se mure teen die dak uitdryf, net jy, dis net jy.
Bm G D
Maar koue voete maak warm liefde
Bm G D
Met jou koue lyfie hier langs my.
Bm G D
Ja koue hande kweek warm liefde
Bm G D
Met jou koue lyfie hier langs my.
Bm G D
Maar koue voete maak warm liefde
Bm G D
Met jou koue lyfie hier langs my.

🎸 Continue tocando

Bok Van Blerk
Acordes usados nesta música