Cifra de Korttermyn Liefde - Kinders Vannie Suburbs
Veja os acordes de Korttermyn Liefde, de Kinders Vannie Suburbs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Kinders Vannie Suburbs →
Primeiro acorde: C 6 acordes identificados
BPM: 78
Intro
N.C.
Korttermyn liefde, take one.
C D G
C D G
G
[Verso 1]
Het als teveel vir jou geraak?
C D G
7 dae en 8 nagte moes ek sit en wag,
Vir 'n antwoord vir die eindelose vraag,
Vir duisend dae sal my kop draai.
Kan die stemme in my kop net asseblief stil raak,
Vir oomblik was ek gelukkig gewees,
C D G
Tyd het stil gestaan en ek kon net maar wens dat als nie net,
C D G
In oogwink sou verdwyn,
Maar eks te laat en jy wou altyd reg wees,
Maar eks te laat en jy wou altyd reg wees.
Interlude
Cadd9 Dsus2 G/B
[Verso 2]
Cadd9 Dsus2 G/B
Mense het gesê dit gaan nie hou nie,
Cadd9 Dsus2 G/B
Dis net n bemorsing van tyd,
En ek bly konstant met jou skaduwee dans,
En ek sukkel om te laat gaan.
Ek gee een tree vorentoe maar my skaduwee,
Gee ses tree terug,
Om met jou te dans,
Cadd9 Dsus2 G/B Cadd9 Dsus2 G/B
Hoekom bly ek terug gaan na die ding wat my konstant gaan breek,
En daardie mes het my diep in die rug gesteek,
Ou wonde heropen, myself verder vernietig.
Interlude
Cadd9 Dsus2 G/B
Cadd9 Dsus2 G/B
[Verso 3]
Vir oomblik was ek gelukkig gewees,
Cadd9 Dsus2 G/B
Tyd het stil gestaan en ek kon maar net wens,
Dat als nie net in n oogwink sou verdwyn,
Maar eks te laat en jy wou altyd reg wees,
Maar eks te laat en jy wou altyd reg wees.
[Verso 4]
Vir oomblik was ek gelukkig gewees,
Cadd9 Dsus2 G/B
Tyd het stil gestaan en ek kon maar net wens,
Dat als nie net in n oogwink sou verdwyn,
Maar eks te laat en jy wou altyd reg wees,
Maar eks te laat en jy wou altyd reg wees.
Outro
Cadd9 Dsus2 G/B
Cadd9 Dsus2 G/B
Ek's jammer indien ek pla,
Ek wou net se ek gee nog om vir jou.