Cifra de Koolstof Drome - Die Heuwels Fantasties
Veja os acordes de Koolstof Drome, de Die Heuwels Fantasties, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Die Heuwels Fantasties →
Primeiro acorde: A 3 acordes identificados
A
in die begin was daar maar min
daai niks het ontplof
en als het gevorm
ek weet nie hoe of hoekom nie
nooit gedink ons gaan dit maak nie
ons is sterre en atome
ons is alles wat mal is
die berge en laser kanonne
die aasvoëls en lugballone
ons is koolstof drome
in 'n wrede w?reld afgesonder
A D
ons is partikel spoke
besonders uitgesonder
A F#m
ek stuur 'n rooksein
in die kroeg se lugruim
in ligjare in verdwyn
bunsenbrander
brandewyn
A F#m
in ligjare in verdwyn
dit wat die tyd laat buig
A F#m
alles wat mal is
kan jy so vêr van my af voel
As ek 'n rand gehad het vir elke keer wat ek iets uit my foute uit leer
sou ek miskien 'n honderd rand of so al gehad het.