Cifra de Klein Dorpie Mentaliteit - Zoé (South Africa)
Veja os acordes de Klein Dorpie Mentaliteit, de Zoé (South Africa), e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Zoé (South Africa) →
Primeiro acorde: D6 7 acordes identificados
BPM: 110
Chords
D6 xx0202
Intro
Em G
[Verso 1]
Em
Sy het my naels geverf,
En jy het my bederf,
Met die nuus dat jy my nie meer wil hè nie,
Ek weet nie wat om te sê nie.
[Verso 2]
Em
Hoekom maak jy my nou so skaam?
G D
Elke mens in hierdie dorpie ken my naam,
En nou s ek bang om uit te gaan.
[Pré-Refrão]
Em Em G
Van 2 maande,
N.C.
Na 2 dae,
D D
Alles voel fokken deurmekaar en in,
C D D
Retrospek, julle 2 hoort by mekaar.
[Refrão]
Want sys Klein dorpie onderwyseres,
En jys blou oog klein dorpie argitek,
Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar,
C
Ja, julle twee verdien nie,
Em G
Klein dorpie mentaliteit,
Dit is die makste honde wat die seerste byt,
Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar,
Ja julle 2, verdien mekaar.
[Verso 3]
Em
Ek stel myself weer voor,
Aan n vreemde stem,
Probeer die voorafgestelde idees ontken,
Jy het die oorlog gewen.
[Verso 4]
Em
Want in my slaap roep ek steeds jou naam,
D/F# G D
Ek sukkel steeds om op te staan.
[Pré-Refrão]
Em Em G
Die 2 maande voel soos 2 jaar,
D
Alles is nog steeds deurmekaar,
En in retrospek,
Julle 2 maak my net naar.
[Refrão]
Want sys n kein dorpie onderwyseres,
En ek s n blou oog klein dorpie argitek,
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my,
C
Ja, julle twee verdien die,
Em G
Klein dorpie mentaliteit,
Dit is die makste honde wat die seerste byt,
Terwyl ons saam was het sy aangelê by my,
Maar julle 2 verlaat my.
[Ponte]
Em G D
Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer,
Nou sit ek weer alleen,
Em G C
Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer,
Nou sit ek weer alleen . . ..
Outro
Em G
Klein dorpie onderwyseres,
En ek s n blou oog klein dorpie argitek,
Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar,
C
Ja, julle twee verdien die,
Em G
Klein dorpie mentaliteit,
Dit is die makste honde wat die seerste byt,
Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar,
C
Ja, julle twee,
N.C.
Verdien mekaar.