Cifra interativa
Z

Klein Dorpie Mentaliteit

Zoé (South Africa)

Sobre:

Dificuldade: facil | Estilo: folk | Sentimento: alegre, nostalgica | Ocasião: festas, bar, roda de amigos | Tags: folk, afrikaans, sulafrica, violao, facil, festa

Klein Dorpie Mentaliteit, de Zoé (South Africa), traz uma sensação de despedida e memória afetiva. A força da canção está justamente nessa ideia

de transformar perda, ausência ou dúvida em algo que o ouvinte consegue sentir de perto, como uma história pessoal contada em melodia.

Publicidade
Publicidade
BPM: 110 Chords D6 xx0202 Intro Em G [Verso 1] Em Sy het my naels geverf, G En jy het my bederf, D6 Met die nuus dat jy my nie meer wil hè nie, C Ek weet nie wat om te sê nie. [Verso 2] Em Hoekom maak jy my nou so skaam? G D Elke mens in hierdie dorpie ken my naam, C En nou s ek bang om uit te gaan. [Pré-Refrão] Em Em G Van 2 maande, N.C. Na 2 dae, D D Alles voel fokken deurmekaar en in, C D D Retrospek, julle 2 hoort by mekaar. [Refrão] Em G Want sys Klein dorpie onderwyseres, D En jys blou oog klein dorpie argitek, C Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar, C Ja, julle twee verdien nie, Em G Klein dorpie mentaliteit, D Dit is die makste honde wat die seerste byt, C Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar, D Em Ja julle 2, verdien mekaar. [Verso 3] Em Ek stel myself weer voor, G Aan n vreemde stem, D Dsus4 D Probeer die voorafgestelde idees ontken, C C Jy het die oorlog gewen. [Verso 4] Em Want in my slaap roep ek steeds jou naam, D/F# G D En in my kop is jou foto nog geraam, C C Ek sukkel steeds om op te staan. [Pré-Refrão] Em Em G Die 2 maande voel soos 2 jaar, D Alles is nog steeds deurmekaar, C En in retrospek, D Julle 2 maak my net naar. [Refrão] Em G Want sys n kein dorpie onderwyseres, D En ek s n blou oog klein dorpie argitek, C Terwyl ons saam was het sy aangelê by my, C Ja, julle twee verdien die, Em G Klein dorpie mentaliteit, D Dit is die makste honde wat die seerste byt, C Terwyl ons saam was het sy aangelê by my, D Maar julle 2 verlaat my. [Ponte] Em G D Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer, C Nou sit ek weer alleen, Em G C Jy het my gebreek, ja jy het my geskeer, C C Nou sit ek weer alleen . . .. Outro Em G Klein dorpie onderwyseres, D En ek s n blou oog klein dorpie argitek, C Terwyl ons saam was het jy aangelê by haar, C Ja, julle twee verdien die, Em G Klein dorpie mentaliteit, D Dit is die makste honde wat die seerste byt, C Terwyl ons saam wat het jy aangelê by haar, C Ja, julle twee, N.C. Verdien mekaar.
Publicidade
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora