Cifra de Kies Jou Weer - Juanita Du Plessis
Veja os acordes de Kies Jou Weer, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →
Primeiro acorde: A 5 acordes identificados
Intro:
A F#m E
D E A
[Verso 1]
Jare gaan so gou verby,
Weet jy dit voel soos gister,
A F#m
Spore van ek en jy,
Lê diep in my hart, sag.
[Pré-Refrão]
A F#m D E
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, my sonlig,
A F#m D E
Elke goue oomblik sal ek hou, verewig.
[Refrão]
A F#m E
As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop,
Stap elke tree saam met jou,
A F#m E
Ek weet liefde oorwin dit bly my anker, my hoop,
As ek weer moet kies,
E A F#m E
Kies ek jou . . . ou ou ou ou,
D E A
Weer en weer kies ek jou.
[Verso 2]
Die storms het ons sterk gemaak,
Ek onthou deur al die trane,
A F#m
Meer en meer lief geraak,
Vir mekaar ek vir jou lief.
[Pré-Refrão]
A F#m D E
Ek sou dit nooit kon maak sonder jou, jys my sonlig,
A F#m D E
Elke goue oomblik saam met jou, verewig.
[Refrão]
A F#m E
As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop,
Stap elke tree saam met jou,
A F#m E
Ek weet liefde oorwin dit bly my anker, my hoop,
As ek weer moet kies,
E A F#m E
Kies ek jou . . . ou ou ou ou,
D E A F#m E
Weer en weer kies ek jou . . . ou ou ou ou,
D E A F#m E D E
Weer en weer kies ek jou.
Outro:
A F#m E
As ek oor moet begin, as ek die pad weer moet loop,
Stap elke tree saam met jou,
A F#m E
Ek weet liefde oorwin dit bly my anker, my hoop,
As ek weer moet kies,
E A F#m E
Kies ek jou . . . ou ou ou ou,
D E A F#m E
Weer en weer kies ek jou . . . ou ou ou ou,
D E A
Weer en weer kies ek jou.