Cifra de Kerse - Spoegwolf
Veja os acordes de Kerse, de Spoegwolf, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Spoegwolf →
Primeiro acorde: E 13 acordes identificados
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
[Intro]
Bb Gm Eb G Fm Gm
[Verse]
gaan haal my liefde op Stellenbosch
sy dra haar hare met die wind, kort en los
sê vir haar ek’t lank gewag
ek het regop gestaan
en niks was in my hart
[Verse]
behalwe haar wit rok, daai kerkklok
en al ons vriende saam
my pa-hulle kuier saam
onder ou, uitgedansde kerse
[Verse]
C
in al die rook van oorloë het ek dit gehoor
iets soos “hallo”
of “ek was altyd lief vir jou”
[Chorus]
met hierdie lewe
en dalk die volgende
met hierdie lewe
[Verse]
gaan los my wapens op Stellenbosch
gee vir haar my
my ou silwer ring
sê vir haar ek’t hard geveg
gestaan vir dit wat reg is
maar niks was dieper
as die water in haar oë
Gm F Eb
ek kon in mooi glo
[Verse]
en die nag op bly
die liggies lyk soos jy
in ons ou, uitgedansde kerse
[Verse]
C
in al die rook van oorloë het ek dit gehoor
iets soos “hallo”
of “ek was altyd lief vir jou”
[Chorus]
met hierdie lewe
en dalk die volgende
met hierdie lewe
Bb