Cifra de Kattebak - Riaan Benadé
Veja os acordes de Kattebak, de Riaan Benadé, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Riaan Benadé →
Primeiro acorde: C 5 acordes identificados
BPM: 139
Intro
C G Am Em
[Verso 1]
C G
Vreesaanjaend,
Jy was die stikstof,
Wat my asem,
Weg kon slaan,
En ons twee saam.
[Verso 2]
C G
Brouery,
Op Kerk en Hani,
Em C
Laataand ingebreek,
Vir ons twee saam,
En ons twee saam,
Was genoeg,
Om die einde,
Van ons ouers te wees.
[Refrão]
As jy my nie kan hê nie, (ooh oh ooh),
Sal jy my ruïneer,
Jy hoef dit nie te sê nie, (ooh oh ooh),
Ek sien dit weer en weer . . .,
In jou oë,
Nog n kloof,
Waar ek net weer kan val,
n Kattebak vol stories,
Wat niemand ooit sal hoor nie,
Em
Net vir my en jou.
Intro
C G Am7 Em
[Verso 3]
C G
Lees my hand,
Sê my, my toekoms,
Waar riviere,
Saam kan vloei,
Vir ons twee saam.
[Verso 4]
C G
Nou en dan,
Kan ek nie verstaan nie,
Wat daar in,
Jou kop aangaan,
Vir ons twee saam,
En ons twee saam,
Was genoeg,
Om die einde,
Van ons ouers te wees.
[Refrão]
As jy my nie kan hê nie, (ooh oh ooh),
Sal jy my ruïneer,
Jy hoef dit nie te sê nie, (ooh oh ooh),
Ek sien dit weer en weer . . .,
In jou oë,
Nog n kloof,
Waar ek net weer kan val,
n Kattebak vol stories,
Wat niemand ooit sal hoor nie.
Ek sal weer n week,
In die tronk slaap,
Om saam jou hoog,
Te wees,
Op adrenalien,
C
(Op adrenalien),
G Am
Op adrenalien,
(Op adrenalien).
[Refrão]
As jy my nie kan hê nie,
Sal jy my ruïneer,
Jy hoef dit nie te sê nie,
Ek sien dit weer en weer . . .,
In jou oë,
Nog n kloof,
Waar ek net weer kan val,
n Kattebak vol stories,
Wat niemand ooit sal hoor nie,
Em
Net vir my en jou.