🔥 Busque músicas, artistas e receba novidades do CifraNET direto no celular. 🚀 ENTRAR NO BOT DO CIFRANET
Cifra interativa
Riaan Benadé

Kattebak

Riaan Benadé

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 139 Intro C G Am Em [Verso 1] C G Vreesaanjaend, Am7 Jy was die stikstof, Em Wat my asem, C Weg kon slaan, G Am7 Em En ons twee saam. [Verso 2] C G Brouery, Am7 Op Kerk en Hani, Em C Laataand ingebreek, G Am7 Vir ons twee saam, Em En ons twee saam, C Was genoeg, G Om die einde, Am7 Van ons ouers te wees. [Refrão] C G As jy my nie kan hê nie, (ooh oh ooh), Am Em Sal jy my ruïneer, C G Jy hoef dit nie te sê nie, (ooh oh ooh), Am Em Ek sien dit weer en weer . . ., C In jou oë, G Nog n kloof, Am7 Em Waar ek net weer kan val, C G n Kattebak vol stories, Am7 Wat niemand ooit sal hoor nie, Em Net vir my en jou. Intro C G Am7 Em [Verso 3] C G Lees my hand, Am7 Sê my, my toekoms, Em Waar riviere, C Saam kan vloei, G Am7 Em Vir ons twee saam. [Verso 4] C G Nou en dan, Am7 Kan ek nie verstaan nie, Em Wat daar in, C Jou kop aangaan, G Am7 Vir ons twee saam, Em En ons twee saam, C Was genoeg, G Om die einde, Am7 Van ons ouers te wees. [Refrão] C G As jy my nie kan hê nie, (ooh oh ooh), Am Em Sal jy my ruïneer, C G Jy hoef dit nie te sê nie, (ooh oh ooh), Am Em Ek sien dit weer en weer . . ., C In jou oë, G Nog n kloof, Am7 Em Waar ek net weer kan val, C G n Kattebak vol stories, Am7 Em Wat niemand ooit sal hoor nie. C Ek sal weer n week, G In die tronk slaap, Am7 Om saam jou hoog, Em Te wees, Em Op adrenalien, C (Op adrenalien), G Am Op adrenalien, Am G Am (Op adrenalien). [Refrão] C G As jy my nie kan hê nie, Am Em Sal jy my ruïneer, C G Jy hoef dit nie te sê nie, Am Em Ek sien dit weer en weer . . ., C In jou oë, G Nog n kloof, Am7 Em Waar ek net weer kan val, C G n Kattebak vol stories, Am7 Wat niemand ooit sal hoor nie, Em Net vir my en jou.