Cifra de Katrina - Wynand Strydom
Veja os acordes de Katrina, de Wynand Strydom, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Wynand Strydom →
Primeiro acorde: D 4 acordes identificados
Intro:
D D D D*
[Refrão]
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery,
Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees, om so alleen te bly.
[Verso 1]
Ek dink terug aan die ou dae, toe ek by jou wou wees,
Ek weet nou Katrina, dit was 'n lus vir vree,
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Sê vir my Katrina, wil jy nog by my wees?
[Refrão]
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery,
Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees, om so alleen te bly.
Sê vir my Katrina, is jy nog lief vir my?
Met al my gedrinkery, en die laat kommery,
Sê vir my Katrina, het jy nog respek vir my?
Dit kan nie goed wees, om so alleen te bly.
Outro:
Ek dink terug aan die ou dae, toe ek by jou wou wees.