Cifra de Kamp Kommandant - Fatman (South Africa)
Veja os acordes de Kamp Kommandant, de Fatman (South Africa), e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Fatman (South Africa) →
Primeiro acorde: E 7 acordes identificados
Afinação: E A D G B ETecla: GCapotraste: Sem capotraste
Fatman (South Africa) - Kamp Kommandant (2021)
YouTube link: https://www.youtube.com/watch?v=MG_kvR9tmQg
[Intro]
G G C Em C D G
[Verse 1]
Hy's ons Kamp Kommandant die nek van die plek
Die braai skedule is al uitgewerk
Sy boepens brigade kom om te vergader om die reëls van die naweek neer te lê
[Pre-Chorus]
Om stil te sit (Jy mag mos nie)
C D
Water drink (Jy mag mos nie)
'n Glas wat leeg is lag mos nie
'n Glas vol voggies wag mos nie
[Chorus]
Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp
Ons wil braai braai braai tot die hane kraai
Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant
[Verse 2]
Nog vuur en hou nog vleis en Coke
Die kortetjies die loop soos stroop dis buffalo vuil hande gou
C D
Straf dop vir jou down hom gou
[Pre-Chorus]
C G
Vroeg gaan slaap (Jy sal mos nie)
C D
Braai met gas (Jy sal mos nie)
C G
Dikbek wees (Jy sal mos nie)
C D N.C.
Skoonmaak is ook welkom hier
[Chorus]
Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp
Ons wil braai braai braai tot die hane kraai
Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant
[Bridge]
Aan die orde van die braaitang sweer ek getrou
Om my broer se glasie altyd vol te hou
In my een hand 'n doppie en in die ander een is ys
My lapa is jou lapa kom maak jou tuis
Em C D G
Welkom by my woonwa my naweek paleis
[Chorus]
Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp
Ons wil braai braai braai tot die hane kraai
Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant
[Chorus]
Want ons wil kamp kamp kamp die hele naweek lank
Sit die draadloos hard hy moet stamp stamp stamp
Ons wil braai braai braai tot die hane kraai
Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant
Maak die vure brand ja Kamp Kommandant ja Korporaal ja Kamp Kommandant
[Outro]
G C Em C D G