Cifra interativa
Ricus Nel

Kalahari Ferrari

Ricus Nel

Sobre:

Dificuldade: media | Estilo: popular | Sentimento: animada | Ocasião: bar, violao | Tags: folk, acustico, positivo, voz-e-violao, medio, indie, bar

"Kalahari Ferrari (Live)", com credito para Ricus Nel. Essa gravacao aparece relacionada ao lancamento "Afrikaans is Groot 2024 (Live)" (ano

2025, pais XW, status Official). Liza Brönner is a South African singer and songwriter. Her music is performed in both Afrikaans and English. Brönner is also a stage actress. Her debut album, Onderstebo was released on 21 September 2009 by EMI. This album has been repacked on 29 March 2010 with four new songs as Asemloos and also released by EMI. Her third album, Vir eers is dit net ek... was released on 1 September 2011 by HIT Records. Dricus du Plessis, também conhecido por suas iniciais DDP, é um lutador sul-africano de artes marciais mistas (MMA). Atualmente, ele compete na categoria peso-médio do Ultimate Fighting Championship (UFC), onde é ex-campeão peso-médio da organização. Ele é o primeiro sul-africano a ganhar um cinturão do UFC. Em 12 de maio de 2026, ele ocupava a 2ª posição no ranking dos pesos-médios do UFC e a 13ª posição no ranking peso por peso masculino do UFC. Fora do UFC, du Plessis também é ex-campeão dos pesos meio-médio e médio do Extreme Fighting Championship (EFC), e ex-campeão peso-meio-médio do Konfrontacja Sztuk Walki (KSW).

Intro E7 [Verso 1] E Callie Klipdrift was n ou man, het meile op sy klok gehad A E B Tank vol van boere raad E Lisa was sy Hilux, Adrie was 'n Amarok A E B Gese n vrou en 'n bakkie is die selfde bok A Sy soek 'n bietjie wroom wroom petrol trap, soek 'n bietjie soen soen loop sy glad B N.C. Doen dit vir Volk en Vader Land my maat E A E En vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat A B E Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad E A E Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai A B E E7 Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai [Verso 2] E Callie Klipdrift kon 'n shot vat, die takke het vir hom gekrap A E B Doring draad was sy favourite pap E Gedans met elke datsun, gevry na elke ford escort A E B Gese 'n girl en 'n bakkie is sy favourite sport A Sy soek 'n bietjie wroom wroom petrol trap, soek 'n bietjie soen soen loop sy glad B N.C. Doen dit vir Volk en Vader Land my maat E A E En vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat A B E Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad E A E Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai A B E Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai E A E Vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat A B E Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad E A E Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai A B E E7 Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai E7 Ek ry hierdie ding oor die sikplaat pad, soos ek om kyk sit daar n poot op my gat E7 Ek swaai dan regs na die vinnige baan dan sit die ou al sy blou blou ligte aan E A E Ek se stop stop ek is n speedcop ek het n badge ook ek skryf jou naam op E A E E7 Ek se stop stop ek is n speedcop ek het n boek ook ek skryf jou naam op E A E En vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat A B E Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad E A E Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai A B E Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai E A E Vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat A B E Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad E A E Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai A B E E7 Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora