CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Jou Skaduwee - Juanita Du Plessis

Juanita Du Plessis
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Jou Skaduwee - Juanita Du Plessis

Veja os acordes de Jou Skaduwee, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →

Primeiro acorde: F 3 acordes identificados
F
Stap kaalvoet saam met my, in die reën
Bb
Op die spore van ons drome
F
Net ek en jy alleen
Bb F
En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
C7
Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een
F
Jou skaduwee
 
Koor:
F Bb
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
C7
Deur droë woestyne deur die diepste, diepste water
F
van die blou see
 
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Bb
sal ek koelte gee
C7
My asem bly 'n deel van jou
 
Ek sal jou regop hou
F
Jou skaduwee
 
.
 
Kom tel die sterre saam met my, elke aand
 
In die melkweg lê ons drome en wag
 
Dat ons dit kom haal
 
Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang
 
Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een
 
Jou skaduwee

🎸 Continue tocando

Juanita Du Plessis
Acordes usados nesta música