Cifra de John West - Robbie Wessels
Veja os acordes de John West, de Robbie Wessels, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Robbie Wessels →
Primeiro acorde: C 3 acordes identificados
Intro: C F C G
Die wolke pak saam in die ooste
En hy staan met sy hoed in sy hand
C F
Op sy sementdam walle my wonder
Gaan die somerreen hierdie jaar val
Ek wonder nogsteeds by myself
Was ek daai jaar nege of elf
Toe die sneeu dik gele^ het
Op Hamilton's rus
En ons ons bure se vure
G C
Vinnig moes blus
Koor:
F C G C
John West ek weet jy mis jou plaas
Ek weet jy dink aan Abraham en aan Petrus wat dronk raas
Jy droom van koringlande, jy bid nogsteeds vir reen
En al mis jy ook die Vrystaat in die Kaap... sal God jou seen
C F
Soms le^ hy laat aande wakker
En hy dink weer aan vrugbare grond
Hy sien weer 'n klein hopie sand tussen bome
Daar le^ Nonna sy basterhond
Dan begin hy homself af te vra
Het die swaarkry hom regtig gepla
Tussen lande vol mielies
En kampe vol wild
Het John West besef
Daar's net te veel skuld
Koor: x2