Cifra de Jesus Is Die Naam Van My Heer En Vriend - Misc Praise Songs
Veja os acordes de Jesus Is Die Naam Van My Heer En Vriend, de Misc Praise Songs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Misc Praise Songs →
Primeiro acorde: E 9 acordes identificados
Afinação: E A D G B ETecla: GCapotraste: Sem capotraste
Hierdie musiek se weergawe, het ek
gekry in youtube. Deur Lede in Christus Kerk Parys.
Die liedjie se link kan hier gevind word:
https://www.youtube.com/watch?v=4HgHX5RR3Ok
Artist: Misc Praise Songs
Song Title: Jesus is die Naam van my Heer en Vriend
Tab author: Righardt van Tonder
[Intro]
G D G C G
[Chorus]
G
O Jesus is die Naam.
Van my Heer en Vriend.
Jesus is die Naam.
Wat verlossing bied.
In Sy Naam is krag.
C Am
Oorwinning dag na dag.
G
Hierdie Naam verdryf.
F D G
Elke vyandsmag.