Cifra de In Die Manier - Nádine
Veja os acordes de In Die Manier, de Nádine, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Nádine →
Primeiro acorde: F 7 acordes identificados
BPM: 127
Intro
F
[Verso 1]
So seker soos die einde van 'n storie,
So seker soos die stilte na die reën,
So seker dat ek nie jou nie sal verloor nie,
Want ek weet jy's die een, a-ha,
Meer seker as die liefde wat 'n ma het,
Meer seker as beskerming van 'n pa,
Meer seker kan ek van niks anders wees nie,
Jy sal my altyd dra, jy sal my altyd dra.
[Refrão]
Dis in die manier wat jy vir my aankyk,
In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . .,
En dis in jou stm as jy vir my sing,
Dis in die manier hoe jy jou woord sê,
In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê,
Weet jy's vir my gestuur,
Sien dit in die manier van jou.
[Verso 2]
Ek's seker dat jy alles in my raak sien,
Ek's seker jy is als wat ek wil hê,
So seker oor die feit dat ons dit verdien,
Ek moet dit vir jou sê, ek moet dit vir jou sê.
[Refrão]
Dis in die manier wat jy vir my aankyk,
In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . .,
En dis in jou stm as jy vir my sing,
Dis in die manier hoe jy jou woord sê,
In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê,
Weet jy's vir my gestuur,
Sien dit in die manier van jou.
Interlude
F Dm7 Csus4 C
Bb F Csus4
[Verso 3]
So seker soos die einde van 'n lewe,
En seker soos die dag wat als vergaan,
So seker is ek binne in my hart,
Jy sal vir altyd by my staan, vir altyd by my staan.
Outro
Dis in die manier wat jy vir my aankyk,
In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . .,
En dis in jou stm as jy vir my sing,
Dis in die manier hoe jy jou woord sê,
In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê,
Weet jy's vir my gestuur,
Sien dit in die manier van jou,
Van jou.