Cifra interativa
Nádine

In Die Manier

Nádine

Adicionar a lista

🔥 Busque músicas, artistas e receba novidades do CifraNET direto no celular.
🚀 ENTRAR NO BOT DO CIFRANET
Sobre:

In Die Manier, de Nádine, tem um charme justamente por abrir margem para interpretação. A faixa sugere uma viagem emocional onde o ouvinte completa os espaços, transformando o título em ponto de partida para memória, curiosidade e identificação.

Compartilhar esta cifra
BPM: 127 Intro F [Verso 1] F So seker soos die einde van 'n storie, Dm So seker soos die stilte na die reën, Bb So seker dat ek nie jou nie sal verloor nie, F Dm7 Csus4 C Want ek weet jy's die een, a-ha, F Meer seker as die liefde wat 'n ma het, Dm Meer seker as beskerming van 'n pa, Bb Meer seker kan ek van niks anders wees nie, F Dm7 Csus4 C Jy sal my altyd dra, jy sal my altyd dra. [Refrão] F Dis in die manier wat jy vir my aankyk, Dm7 Csus4 C Gm In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . ., F C En dis in jou stm as jy vir my sing, F Dis in die manier hoe jy jou woord sê, Dm7 Csus4 C In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê, Gm Bb Weet jy's vir my gestuur, C F F Sien dit in die manier van jou. [Verso 2] F Ek's seker dat jy alles in my raak sien, Dm7 Ek's seker jy is als wat ek wil hê, Bb So seker oor die feit dat ons dit verdien, F Dm7 Csus4 C Ek moet dit vir jou sê, ek moet dit vir jou sê. [Refrão] F Dis in die manier wat jy vir my aankyk, Dm7 Csus4 C Gm In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . ., F C En dis in jou stm as jy vir my sing, F Dis in die manier hoe jy jou woord sê, Dm7 Csus4 C In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê, Gm Bb Weet jy's vir my gestuur, C F Sien dit in die manier van jou. Interlude F Dm7 Csus4 C Bb F Csus4 [Verso 3] F So seker soos die einde van 'n lewe, Dm7 En seker soos die dag wat als vergaan, Bb So seker is ek binne in my hart, Dm7 Csus4 C Jy sal vir altyd by my staan, vir altyd by my staan. Outro F Dis in die manier wat jy vir my aankyk, Dm7 Csus4 C Gm In die raak van jou hand en as ons oë gelyk mekaar vind . ., F C En dis in jou stm as jy vir my sing, F Dis in die manier hoe jy jou woord sê, Dm7 Csus4 C In die klop van jou hart soos jy hier langs my lê, Gm Bb Weet jy's vir my gestuur, C F F Sien dit in die manier van jou, F Van jou.
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora