Cifra de In Die Hart Van God Die Vader - Misc Praise Songs
Veja os acordes de In Die Hart Van God Die Vader, de Misc Praise Songs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Misc Praise Songs →
Primeiro acorde: E 11 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: ACapotraste: Sem capotraste
[Intro]
Asus4 A Asus4 A
[Verse 1]
Is daar ‘n sagte plek
Vir die wêreld en sy mense
Uit elke huis en kerk
En nadat Hy sy Seun gegee het om te sterwe aan die kruis
Soek Hy mense wat sy liefde aan die wêreld sal gaan wys
[Chorus]
Daarom het Hy jou uitgesoek
en jou hiernatoe gelei,
sodat Sy genade kan uitvloei
deur die lewe wat jy lei
En die harte van die mense
wat oral om jou bly
kan oorloop van Sy guns en heerlikheid
[Interlude]
Asus4 A Asus4 A
[Verse 2]
In die hart van God die Vader
Is daar ‘n sagte plek
Vir die wêreld en sy mense
Uit elke huis en kerk
En nadat Hy sy Seun gegee het om te sterwe aan die kruis
Soek Hy mense wat sy liefde aan die wêreld sal gaan wys
[Chorus]
Daarom het Hy jou uitgesoek
en jou hiernatoe gelei,
sodat Sy genade kan uitvloei
deur die lewe wat jy lei
En die harte van die mense
wat oral om jou bly
kan oorloop van Sy guns en heerlikheid
[Outro]
Dankie dat U my uitgesoek het
Dat U my ook wil gebruik
sodat U genade kan uitvloei
deur die Woord wat ek bely
Laat die lewens van die mense
wat oral om ons bly, dan oorloop van U guns en heerlikheid
Dan oorloop van Sy guns en heerlikheid