Cifra de Hy Is Wonderbaar - Pieter Cloete
Veja os acordes de Hy Is Wonderbaar, de Pieter Cloete, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Pieter Cloete →
Primeiro acorde: D 8 acordes identificados
Intro
D C G D G
[Verso 1]
G
Daar is 'n Vader wat woon hier in ons harte
en vir altyd maak Hy ons van sonde vry
weg van 'n land van dood en van hartseer
na 'n land wat oorloop van melk en van seën
En ek sal my verlustig in hierdie land
aan werke van die vlees is dit vaarwel
[Refrão]
G C
Dat Hy is wonderbaar en Hy het ons so lief
G D G
'n liefde wat ons in woorde nie kan beskryf
G C
Dat Hy is wonderbaar en Hy het ons so lief
'n liefde wat ons in woorde nie kan beskryf
[Verso 2]
G
Daar is 'n geestelike oorlogvoering;
die werke van die vlees ken ek ook wel
En al sien ek rondom my nog die roering
van Satan se aanslag en hoor ek van die hel
het ek geen vrees vir dood, dit bring geen hartseer
G D G
Maar hoe heerlik is dit om te kan vertel
[Refrão]
G C
Dat Hy is wonderbaar en Hy het ons so lief.
G D G
'n liefde wat ons in woorde nie kan beskryf
G C
Dat Hy is wonderbaar en Hy het ons so lief
'n liefde wat ons in woorde nie kan beskryf
[Verso 3]
G
Deur dood en donker wat hier om ons saamdrom
en die sonde, deur een mens, oor ons gebring
kry ek weer die geur van die verlossing
en vryheid aan die kruis vir ons gebring
En as Hy een dag weer terugkom
sal ons dans en jubel, en sal ons weet
[Refrão]
G C
Dat Hy is wonderbaar en Hy het ons so lief
G D G D Eb
'n liefde wat ons in woorde nie kan beskryf
Ab C
Dat Hy is wonderbaar en Hy het ons so lief
'n liefde wat ons in woorde nie kan beskryf