Cifra de Hout Op Die Vure - Nádine
Veja os acordes de Hout Op Die Vure, de Nádine, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Nádine →
Primeiro acorde: F#sus4 13 acordes identificados
BPM: 130
Chords
F#sus4 244422
D/F# xx4232
E6 022120
Intro
A Asus2 Asus4 A
A Asus2 Asus4 A
[Verso 1]
Gevaar,
Die oomblik toe ek in jou oë staar,
Onseker wat dit was maar dit was daar,
Onseker wat dit was maar ek was klaar joune,
Gevang die oomblik toe ek eers begin verlang,
Toe jy soos donker wolke oor my hang,
Toe druppels op my val was ek nie bang,
Want ek's gereed vir liefde.
[Refrão]
Vou jou arms om my sag,
A F#m
Trek my nader aan jou warm,
F#m
Streel my arm,
Esus4 E
Hou my vas vir ure,
Gooi nog hout op hierdie vure in my hart.
[Verso 2]
Beseer
A F#m
Al baie van tevore 'n les geleer,
Die krake in my hart nog baie teer,
Mt krake in my hart net weer probeer,
Want ek's greed vir liefde.
[Refrão]
Vou jou arms om my sag,
A F#m
Trek my nader aan jou warm,
F#m
Streel my arm,
Esus4 E
Hou my vas vir ure,
Gooi nog hout op hierdie vure in my hart . . ..
[Ponte]
Die vlamme van my liefde hoër kan maak,
Die brande in my hart bly groter raak . . .,
D A
Want ek's gereed vir liefde . . ..
[Refrão]
Vou jou arms om my sag,
A F#m
Trek my nader aan jou warm,
F#m
Streel my arm,
Esus4 E
Hou my vas vir ure,
C#m D A A
Gooi nog hout op hierdie vure in my hart . . ..
Outro
Esus4 E
Hou my vas vir ure,
Gooi nog hout op hierdie vure in my hart.