Cifra de Hoe Groot Is U - Anders
Veja os acordes de Hoe Groot Is U, de Anders, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Anders →
Primeiro acorde: E 12 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: ACapotraste:
2nd traste
BPM: 126
Released: 21 Aug 2017
Album: Bruid
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
[Chords]
[D/F# 2x0232]
[Gadd11 320013]
[Gadd#11 320023]
Capo: 2 fret
[Intro]
G*
[Intro]
e|-----------------|
B|--------------3--|
G|--------2--0-----|
D|-----0-----------|
A|-----------------|
E|--3--------------|
[Verse 1]
O Heer, my God,
As ek in eerbied wonder,
En al U werke,
Em D/F# G Gadd11 G
Elke dag aanskou.
[Verse 2]
Die son en maan,
Die aarde, sterre, wolke,
Hoe U dit elke,
Em D/F# G Gadd11 G
Dag so onderhou.
[Chorus]
Dan moet ek juig,
My Redder en my God,
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Want deur die hele skepping klink dit saam,
Hoe heerlik Heer,
U grote naam.
[Verse 3]
O Heer, my God,
As ek in eerbied wonder,
En al U werke,
Em D/F# G
Elke dag aanskou.
[Verse 4]
Die son en maan,
Die aarde, sterre, wolke,
Hoe U dit elke,
Em D/F# G
Dag so onderhou.
[Chorus]
Em D/F# G
Dan moet ek juig,
My Redder en my God,
Em Am7 Em
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Want deur die hele skepping klink dit saam,
Hoe heerlik Heer,
U grote naam.
[Verse 5]
U maak ons deel,
Van al U grootste werke,
U laat ons bid,
Heer, dat U ryk mag kom.
[Verse 6]
En kom U weer,
In heerlikheid op wolke,
Maak U volkome
Em D/F# G
Nuut, U eiendom.
[Chorus]
Em D/F# G
Dan moet ek juig,
My Redder en my God,
Em Am7 Em
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Want deur die hele skepping klink dit saam,
Hoe heerlik Heer,
U grote naam.
[Chorus]
Dan moet ek juig,
My Redder en my God,
Em Am7 Em
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Want deur die hele skepping klink dit saam,
Hoe heerlik Heer,
U grote naam.
[Outro]
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Hoe groot is U, ah aaah aah,
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Hoe groot is U,
Hoe groot is U.
G
Gadd#11