CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Monte o repertório da sua missa

  1. Escolha
    suas músicas
  2. Ouça
    antes de decidir
  3. Monte sua
    lista favorita
  4. Mande para
    a sua equipe
DOM 04/10

Hierdie Oomblik - Juanita Du Plessis

Juanita Du Plessis
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Hierdie Oomblik - Juanita Du Plessis

Veja os acordes de Hierdie Oomblik, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →

Primeiro acorde: D 7 acordes identificados
BPM: 127
 
Intro
D
D D G
D
D D G
D A
 
[Verso 1]
D
Daar kom n tyd en n plek,
G D D
Om net stil te staan,
A G D A
Jou oë toe te maak en alles in te neem.
D G
Deur die lens van my hart,
D D
Vang ek jou vas,
A G D A
Want ek weet hierdie uur is net vir ons geleen.
 
[Refrão]
D G D D
Soos nou . . . sal ek ons onthou,
G A G D D A Bm
Hierdie oomblik is gemaak vir my en jou,
A/C# D G D D
Ek hou . . ., hou dit in my hart,
A G D D
Want ek weet dis hierdie tye tussen ons wat n leeftyd hou.
 
[Verso 2]
D
Ek asem jou in,
G D D
En ek asem jou uit,
A G D A
Want môre is vandag al wat agterbly,
D G
Elke sekonde tel,
D D
Ek sal dit nooit vergeet,
A G D A
Want net eenkeer in die lewe gaan ons hier verby.
 
D G D D
Soos nou . . . sal ek ons onthou,
G A G D D A Bm
Hierdie oomblik is gemaak vir my en jou,
A/C# D G D D
Ek hou . . ., hou dit in my hart,
A G D D
Want ek weet dis hierdie tye tussen ons wat n leeftyd hou, oooh . . ..
 
[Ponte]
Bm
Ek wil hê jy moet weet,
G D D
Hoe kosbaar jy vir my is,
Bm
Ek wil hê jy moet weet,
G A
Hoe dankbaar ek vir jou is.
 
Outro
E A E E
Soos nou . . . sal ek ons onthou,
A A E E C#m
Hierdie oomblik is gemaak vir my en jou,
E A E E
Ek hou . . ., hou dit in my hart,
A E E
Want ek weet dis hierdie tye tussen ons wat n leeftyd hou.
A E E
Want ek weet dis hierdie tye tussen ons wat n leeftyd hou.

🎸 Continue tocando

Juanita Du Plessis
Acordes usados nesta música