Cifra de Hie Kommie Bokke - Leon Schuster
Veja os acordes de Hie Kommie Bokke, de Leon Schuster, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Leon Schuster →
Primeiro acorde: E 10 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: ACapotraste: Sem capotraste
Hie' Kommie Bokke - Leon Schuster
[Intro]
N.C.
Bring die bokke
(Dronk oom noises)
Daar kom die ref nou
Voetsek Voetsek
Bring vir my die bok
Hier kom die Aussie
Kiwi's, Engelse, Hane
En al die ander pampoene
Maar waar's die manne?
[Chorus]
Hier kom die bokke! Hier kom die bokke! Hoes
Hier kom die bokke! Hier kom die bokke! Hoes
Hier kom die bokke! Hier kom die bokke!
Hier kom die bokke! Hier kom die bokke!
N.C.
Bring vir my die bok
[Chorus]
Hier kom die bokke hier kom die bokke. (Huka chaka)
Hier kom die bokke hier kom die bokke. (Huka chaka)
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Hier kom die bokke hier kom die bokke
N.C.
Brrr Aaih aaih ja ja ja!
[Verse 1]
En die manne van die Hane
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die Skotte
Soek nog 'n whiskey vir die slotte
[Verse 2]
En die manne van die Iere
Plant net bomme by hul bure
En die manne van die rose
Speel soos manne met narkose
[Verse 3]
En die manne van die Wallus
Het nie 'n clue nie waar die bal is
En die manne van die Kiwi
Het nie meer wind nie net 'n weewee
[Verse 4]
En die manne van die Aussie
Is getoor met tokoloshe
En die manne van die pumas
Het nou te doen met ons indunas
[Chorus]
Kom die bokke, kom die bokke. (Huka chaka)
Kom die bokke maak nou seker
Kom die bokke kom die bokke. (Huka chaka)
Bring vir ons weer die wêreldbeker
[Chorus]
Tjo tjo bokke, Tjo tjo bokke (Huka chaka)
Ons hou van waar ons in '95 was
Yebo Gogo, yebo Gogo (Huka chaka)
Druk nog n drie'tjie vir Oom Seswete
[Rap]
N.C.
Hey man you met die kangaroo
For the bee ba ba in an Aussie zoo
For die man wat die bom met die Billabong
En n shim en n shim en n shim wa bie
En n push en n push en n push
A Wallabie
For what n licka you black, vat die bikka bok
Maak n ha maak n ha maak n ha ka kak
Tokoloshe maak haar bang, laka sangoma
En louis was n leeu met n bietjie baie wrig
Vat n lyf, smyt hom uit, hy's affirmative
En n pawpaw hit a fan at a big SARFU
N.C.
Nou let us do the Mexican wave
Oooooiiiiiih
Oooooiiiiiih
Oooooiiiiiih
Oooooiiiiiih
[Chorus]
Hier kom die bokke hier kom die bokke. Hoes
Hier kom die bokke hier kom die bokke. Hoes
Hier kom die bokke hier kom die bokke
Hier kom die bokke hier kom die bokke
N.C.
Brrr Aaih aaih ja ja ja!
[Chorus]
Kom die bokke, kom die bokke. (Huka chaka)
Kom die bokke maak nou seker
Kom die bokke kom die bokke. (Huka chaka)
Bring vir ons weer die wêreldbeker
[Chorus]
Tjo tjo bokke, Tjo tjo bokke (Huka chaka)
Ons hou van waar ons in '95 was
Yebo Gogo, yebo Gogo (Huka chaka)
Druk nog n drie'tjie vir Oom Seswete
[Verse 5]
En die manne van die Hane
Kraai nie meer nie daar's net trane
En die manne van die Skotte
Soek nog 'n whiskey vir die slotte
[Verse 6]
En die manne van die Iere
Plant net bomme by hul bure
En die manne van die rose
Speel soos manne met narkose
[Verse 7]
En die manne van die Wallus
Het nie 'n clue nie waar die bal is
En die manne van die Kiwi
Het nie meer wind nie net 'n weewee
[Verse 8]
En die manne van die Aussie
Is getoor met tokoloshe
En die manne van die pumas
Het nou te doen met ons indunas.