CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Hey Huganit - Juanita Du Plessis

Juanita Du Plessis
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Hey Huganit - Juanita Du Plessis

Veja os acordes de Hey Huganit, de Juanita Du Plessis, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Juanita Du Plessis →

Primeiro acorde: A 4 acordes identificados
Intro
A G D A
G D A
 
[Verso 1]
G D A A
Heeltemal te lanklaas het ons gepraat,
G D A A
En langbeen agteroor gekuier tot laat.
 
[Pré-Refrão]
G D
Want ons almal jaag na iewers,
A
Maar jaag na niks,
G
So vir jou my maat,
D A
Stop ek hier waar ek is.
 
[Refrão]
G D
En ek sê hey, hey, hey,
A
Huganit met jou?
G D
Is die gras aan jou kant groener,
A
Of is die lewe bietjie blou?
G
En ek sê hey, hey,
D A
Huganit rêrig met jou?
G D
Kom vertel my van daai dinge,
A G D A
Al daai dinge wat jy daar binne hou, oeh, oeh,
G D A
Daar binne hou, oeh, oeh.
 
[Verso 2]
G D
Om n lang storie kort te maak,
A A
Ek sien jou te min,
G D A A
Ek wil alles hoor so begin nou by die begin.
 
[Pré-Refrão]
G D
Want ons almal jaag na iewers,
A
Maar jaag na niks,
G
So vir jou my maat,
D A
Stop ek hier waar ek is.
 
[Refrão]
G D
En ek sê hey, hey, hey,
A
Huganit met jou?
G D
Is die gras aan jou kant groener,
A
Of is die lewe bietjie blou?
G
En ek sê hey, hey,
D A
Huganit rêrig met jou?
G D
Kom vertel my van daai dinge,
A G D A
Al daai dinge wat jy daar binne hou, oeh, oeh,
G D A
Daar binne hou, oeh, oeh.
 
[Ponte]
Bm A
Eks skuldig, vergeet so nou en dan,
D D
Om te bel en te hoor hoe dit met jou gaan,
Bm A D
Belowe jou vanaand gaan ons net hier bly,
Bm A
So trap daai bottel se proppie plat,
D
'n Bietjie rooiwyn kan dit lekker maak,
G
Niks wat ons jaag,
A
Vanaand is net ek en jy.
 
Interlude
G D A
Oeh, oeh, oeh,
G D A
Oeh, oeh, oeh,
G D A
Oeh, oeh, oeh,
G D A
Oeh, oeh, oeh.
 
Outro
G D
En ek sê hey, hey, hey,
A
Huganit met jou?
G D
Is die gras aan jou kant groener,
A
Of is die lewe bietjie blou?
G
En ek sê hey, hey,
D A
Huganit rêrig met jou?
G D
Kom vertel my van daai dinge,
A G D A
Al daai dinge wat jy daar binne hou, oeh, oeh,
G D A
Daar binne hou, oeh, oeh.
D
En ek sê hey, hey.

🎸 Continue tocando

Juanita Du Plessis
Acordes usados nesta música