CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Hantamberge - Chris Le Roux

Chris Le Roux
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Hantamberge - Chris Le Roux

Veja os acordes de Hantamberge, de Chris Le Roux, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Chris Le Roux →

Primeiro acorde: D 10 acordes identificados
Intro
 
D G D
Waar die gryse Hantamberge in die skemer staan
E A
Waar die aandblom sluimer teen die hang
D G D
Na die mooi ou Hantamberge sal ek weer moet gaan
A D
Na die liefde waarna ek verlang
 
[Verso 1]
G D
Daar's 'n gruispad oor die rand wat lei na daardie land
E A
Waar die narrabos die veld en vlakte tooi (Vlakte tooi)
D G D
Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang
A D
Na die Hantamberge wil ek gaan
 
[Verso 2]
G D
As die son se laaste strale in die weste kwyn
E A
Word my hart gevul met hunkering
D G D
Dan verlang ek telkemale na ons samesyn
A D
Wat die liefde eens vir ons kon bring
 
[Verso 3]
G D
Daar's 'n sekelmaan vanaand, 'n polfyntjie in my hand
E A
En ek dink aan my Hantam heimweë land (Heimweë land)
D G D
Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang
G D
Na die Hantamberge wil ek gaan
 
{Instrumental}
| F | F7 | Bb | F |
| F | G7 | C | C7 |
| F | F7 | Bb | F |
| F | C | F | % |
[Verso 4]
G D
Daar's 'n sekelmaan vanaand, 'n polfyntjie in my hand
E A
En ek dink aan my Hantam heimweë land (Heimweë land)
D G D
Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang
G D
Na die Hantamberge wil ek gaan
 
[Verso 5]
G D
As die son se laaste strale in die weste kwyn
E A
Word my hart gevul met hunkering
D G D
Dan verlang ek telkemale na ons samesyn
A D
Wat die liefde eens vir ons kon bring
 
[Verso 6]
G D
Daar's 'n sekelmaan vanaand, 'n polfyntjie in my hand
E A
En ek dink aan my Hantam heimweë land (Heimweë land)
D G D
Ek sien weer die gryse berge en my hart verlang
A D
Na die Hantamberge wil ek gaan
 
Outro
A D
Na die Hantamberge wil ek gaan
A D
Mmmm mmmm mmm Mmmm mmmm mmm

🎸 Continue tocando

Chris Le Roux
Acordes usados nesta música