Cifra de Halleluja In My Hart - Retief Burger
Veja os acordes de Halleluja In My Hart, de Retief Burger, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Retief Burger →
Primeiro acorde: D 6 acordes identificados
D
1. God van vreugde, God van vrede,
God van lewe, bowenal, God oor my.
D
God van gister, God van vandag,
God van ewigheid, bowenal, God oor my, o God oor my!
[Refrão]
Bm A G D
En die hemel straal van U magtigheid.
Bm A G A
En my lewe spreek van U waarheid.
D G
Halleluja in die hemel. Halleluja in my hart,
Vir ewig en ewig.
D G
Halleluja op die aarde. Halleluja in my hart,
Vir ewig en ewig. Halleluja!
2. God van almag, God van krag,
God oor die nasies, bowenal, God oor my.
D
God van verlossing, God van genade,
God van vergifnis, bowenal, God oor my, o God oor my.
[Refrão]
Bm A G D
En die hemel straal van U magtigheid.
Bm A G A
En my lewe spreek van U waarheid.
E A
Halleluja in die hemel. Halleluja in my hart,
Vir ewig en ewig.
E A
Halleluja op die aarde. Halleluja in my hart,
Vir ewig en ewig. Halleluja!