Cifra de Grote God Aan U Die Eer - My God Is So Groot - Misc Praise Songs
Veja os acordes de Grote God Aan U Die Eer - My God Is So Groot, de Misc Praise Songs, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Misc Praise Songs →
Primeiro acorde: E 12 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
Grote God, aan U die eer!
heerlik is waar U regeer
D
hemels is U majesteit
D/F# G Asus
heilig U geregtigheid.
G A D
U wat alles onderhou,
G D D D
U is ewig en getrou.
Grote God, aan U die eer!
heerlik is waar U regeer
Bm A D
hemels is U majesteit
D/F# G Asus
heilig U geregtigheid.
C Bm
U wat alles onderhou,
G D A D
U is ewig en getrou.
D/F# G A
Bm A Bm A
My God is so groot, so sterk en magtig,
Daar's niks wat my God nie kan doen nie
My God is so groot, so sterk en magtig,
Daar's niks wat my God nie kan doen nie
A7 D/F# G
Die berge maak Hy, die riviere daarby
Die see en alles daarin
A7 D/F# G
Die berge maak Hy, die riviere daarby
Die see en alles daarin
Em D/F# G
U wat alles onderhou,
Em D/F# G A D
U is ewig en getrou.