Cifra de Groentrui - Jan Blohm
Veja os acordes de Groentrui, de Jan Blohm, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Jan Blohm →
Primeiro acorde: Bm 3 acordes identificados
Bm
En die son brand bitter my gedagtes
As die son of die reen vir jou kom haal
Jy se iewers is daar liefde
G A
Iewers waar die tyd vir jou kom haal
[Refrão] G
Bly vanaand by my
Ek weet jy’t seer gekry
Sit jou lyf hier in my groen trui
Bly vanaand by my x3
Wie’s die girl daar onder jou oe
Wat in Christmas kan glo
Happy hours by die kroee
Vra my laaitie het jy ‘n light
Jy vul ‘n droom soos ‘n kite
En ek sceme tonight, tonight
Chorus
Maak my siek maak my blind
Ek is jammer ek het jou ingesluk
Is daar iemand wat vir my bid
Maak my hartjie weer rein
Gee my Rembrandt van Rijn
Maak my blind vir seine
Chorus