Cifra de God Se Land - Appel
Veja os acordes de God Se Land, de Appel, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Appel →
Primeiro acorde: E 12 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste:
2nd traste
BPM: 88
Released: 2 June 2023
Album: Willie Ding
Note: Worked out the lyrics to this song as not available on the internet.
[Chords]
[D/F# 2x0232]
Capo: 2 fret
Small
names).
[Intro]
D G D Asus4 G D
D
[Verse 1]
D G D
Buurman my broer en kameraad,
Onthou jy hoe ons om die vuur kon praat,
Al droom oor een nasie wat staan soos een,
Maar vir eers moet ons ons sorg van mekaar kan leer,
En as dit geweer sal die donkerte vaar,
Een lig sal verskyn ons sal praat in een taal.
[Chorus]
Hierdie is God se land,
Dit is gelofte land,
Dit is hand op die bors, Afrikaner trots,
Beloofde land,
D/F# G
Dit is een trane land,
Ons alles is vertraag deur sand, (??)
So jou voet so skoon verbrand, (??)
Want hierdie is God se land,
Asus4 D
[Interlude]
G D Asus4 G D
D
[Verse 2]
D
Die Bybel, die bier,
As ons strand saa so sie, (??)
Sal jakkals se land,
Dat die seën makeer, (??)
Dat al die kulture saam kan dring en,
G D/F# Asus4 A
Los jou verlede dat die huis verlies,
Op die horison sal een nuwe vlak by,
Bm Asus4 A A
Een van boerinne en tyde dat draai.
[Chorus]
Hierdie is God se land,
Dit is gelofte land,
Dit is hand op die bors, Afrikaner trots,
Beloofde land,
D/F# G
Dit is een trane land,
Ons alles is vertraag deur sand, (??)
So jou voet so skoon verbrand, (??)
Want hierdie is God se land,
Asus4 D
[Bridge]
Em
En dan syn ons dit,
En die kanse verdwyn,
By die Keiser homself, (??)
Verdrink in ons wyn,
So lank hulle ween,
Ons slaap nie my broer,
Want telkens Suid-Afrikaner wie win?
[Chorus]
Hierdie is God se land,
Dit is gelofte land,
Dit is hand op die bors, Afrikaner trots,
Beloofde land,
D/F# G
Dit is een trane land,
Ons alles is vertraag deur sand, (??)
So jou voet so skoon verbrand, (??)
Want hierdie is God se land,
Asus4 Bm
Want hierdie is God se land,
A D
Hy hou ons in Sy Hand.
[Outro]
G D Asus4 G D
Dsus4 D Dsus2
D