Cifra de Gister Se Spore - Wynand Strydom
Veja os acordes de Gister Se Spore, de Wynand Strydom, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Wynand Strydom →
Primeiro acorde: G 4 acordes identificados
BPM: 200
Intro
G
C G D G
C G D G
[Verso 1]
Hoe verduidelik ek gister se spore aan jou?
Want gister was my land nog heilig my kind,
G D G
Ons het gebid, voor ons eet,
En hande in die sakke was verbode gewees.
[Verso 2]
Daar was koekies vir Kersfees uit ma se kombuis,
Ons kon water drink uit krane en vyf vat soos 'n man,
Ons wapens kerf uit hout en saam swem in die dam,
Met ses bestes gaan slaap en weet dit was die moeite werd.
[Refrão]
Ons het radio geluister,
Tot vyfen net gepraat,
Ons All-Star tekkie self kerk toe gedra,
C
Oranje blanje blou . . . ,
G C
Ons vir jou,
C G D Em
Alles was beter toe ons kinders was,
C G D G
Alles was beter toe ons kinders was.
[Verso 3]
Ons vesting was 'n boomhuis waar kinders kon baljaar,
Waar jy twee wolfs en toffies vir 'n sent kon kry,
Het die seuns en die meisies in die hoeke gevry,
Wat die onnies of jou sussie of jou pa jou nie kon kry.
[Refrão]
Ons het radio geluister,
Tot vyfen net gepraat,
Ons All-Star tekkie self kerk toe gedra,
C
Oranje blanje blou . . . ,
G C
Ons vir jou,
C G D Em
Alles was beter toe ons kinders was,
C G D G
Alles was beter toe ons kinders was.
[Verso 4]
Koljander, koljander so deur die bos,
My ma en pa maak lekker kos,
G D G
Holke, bolke, ribetjie, stolke, holke bolke knol,
G G D G
Hiery cherry chicken and cherry hairy cherry chalts.
[Refrão]
Ons het radio geluister,
Tot vyfen net gepraat,
Ons All-Star tekkie self kerk toe gedra,
C
Oranje blanje blou . . . ,
G C
Ons vir jou,
C G D
Alles was beter toe ons . . . ,
Outro
Ons het radio geluister,
Tot vyfen net gepraat,
Ons All-Star tekkie self kerk toe gedra,
C
Oranje blanje blou . . . ,
G C
Ons vir jou,
C G D Em
Alles was beter toe ons kinders was,
C G D Em
Alles was beter toe ons kinders was,
C G D G G D G
Alles was beter toe ons kinders was.