Cifra de Genadewater - Appel
Veja os acordes de Genadewater, de Appel, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Appel →
Primeiro acorde: D 7 acordes identificados
Intro
D G A D
D G A D
Oooh . . .
[Verso 1]
Die vellies aan my voete,
Die ken U o so goed,
Hulle loop kronkel paaie,
Maar soms reguit soos n stoet,
Die mond van my kan skel,
Die vloek ek moet belei,
Met dieselfde mond die bid ek,
Dat U wil my sal bevry,
Met dieselfde mond die bid ek,
Dat U wil my sal bevry.
[Pré-Refrão]
U is groter as ek,
Groter as ek,
U is groter as ek,
Maar my tafel bly gedek.
[Refrão]
Ja U is vol van die Genade,
Vol van die Genade,
U is vol van die Genade,
Die Genade val soos water,
U is vol van die Genade,
Vol van die Genade,
U is vol van die Genade,
Die Genade val soos water.
Interlude
D G A D
(Oooh . . .)
[Verso 2]
D A
Eks maar net ñ mens,
Wat reageer volgens gemoed,
Maar binne in my binneste,
A D
Ken ek sleg van die goed,
Die wêreld gaan ons oordeel,
Vreemde bitter smaak mos soet,
Maar U staan by my deur donker,
Gee my rusplek as die duiwel soek.
[Pré-Refrão]
U is groter as ek,
Groter as ek,
U is groter as ek,
Maar my tafel bly gedek.
[Refrão]
Ja U is vol van die Genade,
Vol van die Genade,
U is vol van die Genade,
Die Genade val soos water,
U is vol van die Genade,
Vol van die Genade,
U is vol van die Genade,
Die Genade val soos water.
[Ponte]
G D
Daars iets in hierdie water,
Daars iets in hierdie water,
Hulle noem dit Genadewater.
D G
Daars iets in hierdie water,
Daars iets in hierdie water,
Daars iets in hierdie water,
Dis Sy Genadewater.
[Verso 3]
D A
Eks mens, eks krom geploeg,
Geplak met wondergom,
Maar n plekkie is gedek,
Bm A
Hier reg langs Hom,
O My plekkie is gedek,
By ñ tafel reg langs Hom.
[Pré-Refrão]
U is groter as ek,
Groter as ek,
U is groter as ek,
Maar my tafel bly gedek.
Outro
Ja U is vol van die Genade,
Vol van die Genade,
U is vol van die Genade,
Die Genade val soos water.
Ja U is vol van die Genade,
Vol van die Genade,
U is vol van die Genade,
Die Genade val soos water,
U is vol van die Genade,
Vol van die Genade,
U is vol van die Genade,
Die Genade val soos water.