Cifra de Genade Vir Pa - Wynand Strydom
Veja os acordes de Genade Vir Pa, de Wynand Strydom, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Wynand Strydom →
Primeiro acorde: A 5 acordes identificados
Intro
A
[Verso 1]
Gisteraand het die son,
n Paar sekondes langer,
Getalm tussen doringboom,
Dit was die aarde sommer staf.
Ek dink God het aspris,
Dit net so gedoen,
Gedink aan jou gister spore,
En toe het ek gebid.
Interlude
D A E A
(Oooh oooh . . .)
[Verso 2]
Die bosveld se rooi grond,
D A
Is poeier getrap,
Die bome se graaf skelette,
A E
Eensaam langs die pad.
Die jakkalspore op die grondpad,
D A
Perfek gehet,
Asof dit jou laaste spore,
Op hierdie ou aarde sou wees.
[Refrão]
En uit my keel het ek gebid,
Dat elke aardse vreugd en vrees,
Sal nie te kort vir jou.
En dat elke afdraai paadjie,
Jou nooit nie sal laat verdwaal,
Dit was alles net genade,
Die Here het jou kom haal.
Dit was alles net genade,
Die Here het jou kom haal.
Interlude
D A E A
[Verso 3]
Sommer so en sonder rede,
D A
En half onvanpas,
Het n Kwêvoël vanoggend,
Kom bohaai skop voor my ruit.
Die Bospatrys was soos,
As gewoonlik aan gesels,
En die Naguil se deuntjie,
Droewer as die ander aand.
[Refrão]
En uit my keel het ek gebid,
Dat elke aardse vreugd en vrees,
Sal nie te kort vir jou.
En dat elke afdraai paadjie,
Jou nooit nie sal laat verdwaal,
Dit was alles net genade,
Die Here het jou kom haal.
Dit was alles net genade,
Die Here het jou kom haal.
Dit was alles net genade,
Die Here het jou kom haal.
Interlude
D A E A
(Oooh oooh . . .)
[Ponte]
D E
Mag die silwer draad van jou gees,
Jou lyf nou los,
D A
Net voor die son se strale,
E D D D
Die sonbessie se keel los skroef.
Outro
Dit was alles net genade,
Die Here het jou kom haal.
Dit was alles net genade,
Die Here het jou kom haal.