CifraNET Músicas para MISSAcomunidade

Monte o repertório da sua missa

  1. Escolha
    suas músicas
  2. Ouça
    antes de decidir
  3. Monte sua
    lista favorita
  4. Mande para
    a sua equipe
DOM 04/10

Geloof Hoop En Liefde - Bobby van Jaarsveld

Bobby van Jaarsveld
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Geloof Hoop En Liefde - Bobby van Jaarsveld

Veja os acordes de Geloof Hoop En Liefde, de Bobby van Jaarsveld, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bobby van Jaarsveld →

Primeiro acorde: Asus2 11 acordes identificados
[Intro ]
Asus2 Asus2
Asus2
 
[Verso 1]
Asus2
Sê dit agter my aan,
Asus2
Beloof liefde en trou,
Asus2 A/C# Dsus2
Vir ewig en altyd aan jou,
Dsus2/F#
Vir die eerste keer seker,
Dsus2 Dsus2
Dat ek ook kan weet eks verlief,
A
Beloof hardop voor Hom,
Asus2
Dat jy alles sal gee,
F#m E Dsus2
Deur dik en deur dun daar sal wees,
F#m E
Tot die einde van tyd op sal staan,
A Dsus2 Esus4
En vir my sal baklei.
 
[Refrão]
A
Liefde bedek alles, glo alles,
A
Hoop en verdra alles,
D A
Dis geduldig en vriendelik,
A F#m
As jy geloof, hoop en liefde het,
Bm
Sal dit nooit vergaan nie,
Esus4
So bly jy staan hier,
A
Liefde bedek alles, glo alles,
A
Hoop en verdra alles,
D D
Ek het dit in jou gekry,
E F#m
So vat hierdie kans,
E A
Met geloof, hoop en liefde in my.
 
[Verso 2]
A
Gee jou hand aan mekaar,
Asus2 A
Wat jy altyd sal vashou,
F#m E D
Maak my hart n deel van jou bestaan,
F#m
Ek sal nooit ophou droom,
E
Saam met jou,
A/C# D E
Elke oomblik ver---trou . . ..
 
[Refrão]
A
Liefde bedek alles, glo alles,
A
Hoop en verdra alles,
D A
Dis geduldig en vriendelik,
A F#m
As jy geloof, hoop en liefde het,
Bm
Sal dit nooit vergaan nie,
Esus4
So bly jy staan hier,
A
Liefde bedek alles, glo alles,
A
Hoop en verdra alles,
D D
Ek het dit in jou gekry,
E F#m
So vat hierdie kans,
E D A C#m F#m Bm E
Met geloof, hoop en liefde in my . . ..
 
Outro
A
Liefde bedek alles, glo alles,
A
Hoop en verdra alles,
D A
Dis geduldig en vriendelik,
A F#m
As jy geloof, hoop en liefde het,
Bm
Sal dit nooit vergaan nie,
Esus4
So bly jy staan hier,
A
Liefde bedek alles, glo alles,
A
Hoop en verdra alles,
D D
Ek het dit in jou gekry,
E F#m
So vat hierdie kans,
E D
Met geloof, hoop en liefde in my,
E A A
Geloof, hoop en liefde in my.

🎸 Continue tocando

Bobby van Jaarsveld
Acordes usados nesta música